Overcell Borgskap

Overcell Borgskap

Gansbaai Courant

Gansbaai Laerskool se onder 8-rugbyspan speel hierdie kwartaal in netjiese nuwe truie danksy borgskap van die plaaslike Selfoononderneming, Overcell.

Agter die spelers staan Francois van der Westhuizen (links), eienaar van Overcell, en Gerrit Cloete, afrigter van die span, ná die oorhandiging van die truie.

Overcell Borgskap

Hardus Botha

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More