Tydens die Algemene Jaarvergadering op 6 Augustus is die nuwe Komitee van die Gholfklub verkies, naamlik:
President - Johan Pieterse
Kaptein - Jacques Nell
Vise-kaptein - Daan Victor
Tesourier - Pierre Pieters
Addisionele lede - Jakkie Beukes, Bev Swart, Gina Esterhuizen en Awie vd Merwe.
Ons wens hulle alle sterkte toe vir die komende 2 jaar en mag hulle die goeie werk en vordering van die vorige komitee voortsit.
Woensdag 5 Augustus - Sloegters
1) R Lambrechts 40, 2) G Hunt 35, 3) V Hunt 35 4) D Victor 35. D Victor (2) en V Hunt behaal spog 2's. Naaste aan die penne word gewen deur C Spanellis (2) en D Victor.
Vrydag 7 Augustus - Hoender
1) E Engelbrecht 19, 2) P Loubser 19, 3) D de Kock 17 4) J Beukes 17.
Saterdag 8 Augustus - Gekombineerde Stableford
1) R Lambrechts en L Smith 73, 2) L Hattingh en D de Kock 68, 3) S Muller en B Swart 68, 4) A Roos en D v Dyk 67.
D de Kock en S Wessels behaal spog 2's. Naaste aan die penne is gewen deur S Wessels, R Lambrechts en S Muller.
Maandag 10 Augustus - Enkel Stableford
1) M Davin 37, 2) D Rossouw 36, 3) S Muller 35, 4) F Conradie 34. L Lombaard behaal 'n spog 2. Naaste aan die penne is gewen deur J Brandt, S Muller en L Lombaard.
Groete, André Roos
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com