Voorgee Liga Wenners, Overberg Streek

Voorgee Liga Wenners, Overberg Streek

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Nadat die ligaspan van Gansbaai die finaal van die Voorgee Liga, Overberg streek, gehaal het moes hulle teen Kleinmond oor twee wedstryde uitspeel om die wenner te bepaal. Elke wedstryd het 8 punte getel.

Die eerste wedstryd het op Kleinmond plaasgevind en Kleinmond het Gansbaai oortuigend met 6½ teen 1½ geklop. Dit het beteken dat Gansbaai die tweede wedstryd met ten minste 7 teen 1 moes wen om as die wenners gekroon te kon word.

Op Saterdag 8 Augustus het die spanne mekaar die stryd aangesê. Onder die leiding van die kaptein, Jacques Nell, het die manne baie hard baklei en uiteindelik met 'n ongelooflike poging die wedstryd met 8 teen 0 gewen.

Randall Newman van die Boland Gholf Unie, was in beheer van die wedstryd.

Dit is die eerste keer in die geskiedenis van Gansbaai Gholfklub  dat dit vermag kon word.

  Die span gaan nou teen die wenners van die ander 3 streke uitspeel om die algehele Boland wenners te bepaal.

Ons wens die span alle sterkte toe.

André Roos

Voorgee Liga Wenners, Overberg Streek

Andre Roos

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

COMING HOME TO YOURSELF

COMING HOME TO YOURSELF

At the heart of all these conversations lies a single truth.

Ready for Adoption - Meet Benso

Ready for Adoption - Meet Benso

Benso is a sweet male dog, about 2 years old, and he is now ready to find his forever home.

BARC Animal Welfare
Daily Blog: 25 June 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

Daily Blog: 25 June 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

A successful day on the water with plenty of marine life to keep us company at the dive site! 

Finding Clarity in Life: What Do You Truly Want?

Finding Clarity in Life: What Do You Truly Want?

As awareness grows, something interesting begins to happen.

Generator Hire in Gansbaai: Reliable Power When You Need It Most

Generator Hire in Gansbaai: Reliable Power When You Need It Most

Power interruptions can bring work to a standstill, disrupt events, and create costly delays. 

Coastal Hire Gansbaai
Creating Opportunities for Youth

Creating Opportunities for Youth

Today's update from Grootbos Foundation is from the Employability Team...

Grootbos Foundation
See All Articles