Johan Wilkenson (regs), die “Pirate” op die Pelagiese Vissersboot, Vleigans van Louis Groenewald, het inisiatief aan die dag gelê om ‘n borgskap van Vleigans (Louis Groenewald) en Disa Sport (Robin Kaplan) vir rugbytruie vir die o/11 span van Gansbaai Primêr te bekom.
ie truie is onlangs deur Johan aan die Adjunk-hoof, Neil Pedro oorhandig.
Hardus Botha