Laerskool Gansbaai bied Engelse Eistedfod vir Gr 1 - 3 aan

Laerskool Gansbaai bied Engelse Eistedfod vir Gr 1 - 3 aan

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Laerskool Gansbaai het rede om met ‘n breë bors te stap!

Ons leerders het weer eens uitstekend gevaar in die onlangse Engelse Eisteddfod wat aangebied is vir Gr 1-3.  

Daniel Hanekom (Gr 4.2) is aangewys as die algehele wenner in sy graad vir sy voordrag by die Afrikaanse Eisteddfod.

Madelle Swart (Gr 4.1) se kunswerk is uit meer as 3 500 inskrywings vir die Santam Kinderkuns 2016 aanlyn publikasie  gekies.

Op Woensdag, 12 Augustus 2015 is die Engelse Spraak en Drama Eisteddfod by Laerskool Gansbaai aangebied. 'n Suksesvolle dag het glad verloop onder leiding van ons eie Annette Wessels, wat die sameroeper was vir hierdie afdeling van die Overbergse Eisteddfod.

Ons leerders het goed presteer en het 8 Cum Laude, 10 Goud en 5 Silwer sertifikate verwerf.

 Baie geluk aan hierdie leerders – ons is baie trots op julle!

Baie dankie aan al die ouers en onderwyseresse wat betrokke was by die afrig en ondersteuning van die leerders by die optredes. 

Baie dankie ook aan Annette Wessels vir haar knap reëlings wat die dag so ’n groot sukses gemaak het.

Vickie Cilliers, Koördineerder

Laerskool Gansbaai bied Engelse Eistedfod vir Gr 1 - 3 aan

Vickie Cilliers

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Under the Microscope: Must Love Ants!

Under the Microscope: Must Love Ants!

Meet Paramixogaster acantholepidis, a rare hoverfly with a fascinating connection to ants. 

Grootbos Foundation
From Fresh Eggs to Chicken Manure

From Fresh Eggs to Chicken Manure

Update from the Entrepreneurship Programme: This is Phakama, who sells freshly laid eggs in Pearly Beach.

Grootbos Foundation
Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No

Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No

You never validate YES. Why do you want to validate NO?

Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

What an amazing day out at sea with multiple Bronze whaler sharks, southern right whales and Cape fur seals! 

A Little Candlelight Goes a Long Way

A Little Candlelight Goes a Long Way

A little warmth for your home.

October is Breast Cancer Awareness Month

October is Breast Cancer Awareness Month

At Pam Golding Properties Gansbaai, we believe in building strong foundations in our homes...

See All Articles