Woensdag 12 Augustus - Sloegters:
1) D Victor 33, 2) S Muller 33,
3) G Esterhuizen 33, 4) D de Kock 31
Naaste aan die penne word gewen deur D de Kock (2) en L Lombaard.
D de Kock behaal ook 'n spog2.
Sterkte aan ons ou vriend JP Strydom en sy familie na sy operasie, ons dink aan julle.
Vrydag 14 Augustus - Hoender:
S Dreyer het die OK-prys gewen met 20 punte (Dankie aan OK vir julle ondersteuning!) gevolg deur L Hattingh (19), A Gouws (17) en G Hunt (16).
D vd Merwe was die naaste aan die pen!
Saterdag 15 Augustus - Enkel Stableford:
1) L Hattingh 37, 2) E Engelbrecht 36,
3) S Wessels 34, 4) E Matthee 32.
Naaste aan die penne word gewen deur S Wessels, J Brandt en T Joubert.
Weer eens geluk aan ons Liga-span wat die wenners van die Overberg streek is. In die finaal om die algehele Boland Voorgee kampioene te bepaal het hulle 4e geëindig!
'n Puik prestasie kêrels!
Groete, André Roos
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com