Jeugbasaar-pret

Jeugbasaar-pret

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die Jeugbasaar van die NG-gemeente beteken net groot pret en plesier. Dit is nie net die “grootmense” wat werk nie - nee, die kategese werk elkeen net so hard saam om alles gereed te kry.

Hannes Cilliers staan aan die spits van sake. “Die belang-rikste aspek van die Jeugbasaar is om die kinders betrokke te maak, nie net vir speletjies speel nie, maar ook met die voorbereiding sodat hulle die gevoel kan kry dit is ‘hulle’ basaar,” sê Hannes.

Aan verversings, eetgoed en iets te drinke sal daar geen tekort wees nie, bring net ‘n geldjie saam vir vele     verrassings, ook vir volwassenes wat kom inloer. Wat       speletjies betref, sal daar ook meer as genoeg van wees om van te kies en te keur en die ganse Gansbaai se jeug hartlik welkom. Vrydagaand, 4 September 2015 stiptelik vanaf 18:00 sal die Pretoriussaal begin bewe. Maak seker julle mis dit nie!

Navrae: Hannes Cilliers by 083-977-4431. Kom geniet julle uit julle bloedgroepe uit!

Hardus Botha

Jeugbasaar-pret

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

HOME AFFAIRS DATES FOR MAY 2026

HOME AFFAIRS DATES FOR MAY 2026

The Department of Home Affairs Mobile Unit will be in the Overstrand during May 2026.

GGAP Brings Art to Life at Living Wetlands Festival, Groeneweide

GGAP Brings Art to Life at Living Wetlands Festival, Groeneweide

GGAP had a gorgeous day at Groeneweide on 1 May!

R3,375,000: 2 Bedroom House For Sale in Perlemoenbaai

R3,375,000: 2 Bedroom House For Sale in Perlemoenbaai

Perfectly positioned within walking distance of the sea and less than 1km from the heart of Gansbaai...

The Hidden Pattern Behind Belonging and Self-Worth

The Hidden Pattern Behind Belonging and Self-Worth

There is a pattern many don’t recognise while they’re in it.

Maandfunksie en Prysuitdeling - 16 Mei 2026!

Maandfunksie en Prysuitdeling - 16 Mei 2026!

Kom geniet ’n aand van lekker kos, goeie musiek en vriendskap by Birkenhead Boot Klub!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Kom vier saam met ons by ons spesiale Gholfdag, ’n dag van pret, samewerking en skooltrots!

Laerskool Gansbaai
See All Articles