Gansbaai Primêr se Eisteddfod-trots

Gansbaai Primêr se Eisteddfod-trots

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Leerders van Gansbaai Primêr kan trots voel op hul onderskeie deelnames aan die onlangse Eisteddfod byeenkomste wat plaasgevind het. Zubeida Loff se 15 leerders het in die Engelse Voordrag-item het ‘n Cum Laude, 7 Goud-, 6 Silwer- en 1 Eervolle Vermelding te Laerskool Gansbaai op 12  Augustus 2015 ingepalm.

Die Cum Laude is aan Triston  Snyders toegeken. Die skool se gewilde Marimba Orkes   onder leiding van Deon du Toit het ‘n Cum Laude ingepalm. Hulle het tweede uit sewe orkeste geëindig tydens die Eisteddfod van 8 Augustus 2015 te Laerskool Okkie Smuts in Stanford waaraan 10 van die orkeslede deelgeneem het.

Die skool se knap skoolkoor met sy 54 lede onder leiding van Ellen Dunsdon het op 11 Augustus 2015 se Eisteddfod te Bredasdorp ‘n 78% Silwertoekenning met hulle drie liedere ontvang.

“Ons is baie trots op hierdie leerders wat Gansbaai Primêr se naam so hoog gehou het,” het die skoolhoof, Tommy Volkwyn gesê. “Baie geluk aan julle vir hierdie pragtige prestasies.”

Hardus Botha

Gansbaai Primêr se Eisteddfod-trots

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

HOME AFFAIRS DATES FOR MAY 2026

HOME AFFAIRS DATES FOR MAY 2026

The Department of Home Affairs Mobile Unit will be in the Overstrand during May 2026.

GGAP Brings Art to Life at Living Wetlands Festival, Groeneweide

GGAP Brings Art to Life at Living Wetlands Festival, Groeneweide

GGAP had a gorgeous day at Groeneweide on 1 May!

R3,375,000: 2 Bedroom House For Sale in Perlemoenbaai

R3,375,000: 2 Bedroom House For Sale in Perlemoenbaai

Perfectly positioned within walking distance of the sea and less than 1km from the heart of Gansbaai...

The Hidden Pattern Behind Belonging and Self-Worth

The Hidden Pattern Behind Belonging and Self-Worth

There is a pattern many don’t recognise while they’re in it.

Maandfunksie en Prysuitdeling - 16 Mei 2026!

Maandfunksie en Prysuitdeling - 16 Mei 2026!

Kom geniet ’n aand van lekker kos, goeie musiek en vriendskap by Birkenhead Boot Klub!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Kom vier saam met ons by ons spesiale Gholfdag, ’n dag van pret, samewerking en skooltrots!

Laerskool Gansbaai
See All Articles