Woensdag 19 Augustus - Sloegters:
1. B Swart 38,
2. S Wessels 37,
3. A Roos 36,
4. E Engelbrecht 35
Naaste aan die penne word gewen deur J Nell, A Roos en G Hunt.
A Roos behaal ook 'n spog2.
Vrydag 21 Augustus - Hoender:
R Brandt het die OK-prys gewen met 20 punte (Dankie aan OK vir julle ondersteuning!) gevolg deur E Engelbrecht (17), S Dreyer (16) en L Smith (16). S Dreyer was die naaste aan die pen!
Saterdag 22 Augustus - Maandelikse Houe Spel -
Geborg deur Total Motors - Kleinbaai
(Dankie vir die ondersteuning Sakkie!)
1. P Loubser 72,
2. S Wessels 72,
3. J Rahn 73,
4. E Engelbrecht 76.
Naaste aan die penne word gewen deur J Nell en P Loubser (2). Spog 2s word aangeteken deur D Victor en M Bury.
VRYDAG 28 AUGUSTUS - STEAK-AAND!!!!
Plaas julle bestellings vroegtydig by die klub - Slegs R50.00 vir 'n heerlik gebraaide steak voorsien deur OK!
Groete André Roos
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441 / Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com