Polisievroue se Vrouemaandoptrede

Polisievroue se Vrouemaandoptrede

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Gansbaai SAPD het seker gemaak dat hulle gedurende Vrouemaand sigbaar was. ‘n Tydjie gelede het hulle in Gansbaai, Masakhane en Blompark rondgery en “cub-cakes” aan dames vir Vrouemaand uitgedeel, wat breë glimlagte tot gevolg gehad het.

Onlangs het hulle weer besluit op ‘n vriendelike “vroue”-padblokkade oorkant Gansbaai SAPD. Slegs motors met dames in is ewe formeel afgetrek, waarna ‘n polisiedame hulle ingewag het. Dit is kostelik om te sien hoe die dames in die motors se verbaasde (bekommerde?) gesigs-uitdrukkings met breë glimlagte vervang word. Kapt Gerda Groenewald en haar span het behoorlik bontgestaan om soveel as moontlik motors af te trek.

Onder andere is brosjures van Hermanus, Stanford en Gansbaai Maatskaplike  Dienste, wat handel oor vroueregte, uitgedeel, asook brosjures oor die seksuele misbruik van vroue, met die opskrif: “Break the Silence on Sexual Offences”. Knap gedaan, Kapt Gerda en jou span, knap gedaan!

Hardus Botha

Polisievroue se Vrouemaandoptrede

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

HOME AFFAIRS DATES FOR MAY 2026

HOME AFFAIRS DATES FOR MAY 2026

The Department of Home Affairs Mobile Unit will be in the Overstrand during May 2026.

GGAP Brings Art to Life at Living Wetlands Festival, Groeneweide

GGAP Brings Art to Life at Living Wetlands Festival, Groeneweide

GGAP had a gorgeous day at Groeneweide on 1 May!

R3,375,000: 2 Bedroom House For Sale in Perlemoenbaai

R3,375,000: 2 Bedroom House For Sale in Perlemoenbaai

Perfectly positioned within walking distance of the sea and less than 1km from the heart of Gansbaai...

The Hidden Pattern Behind Belonging and Self-Worth

The Hidden Pattern Behind Belonging and Self-Worth

There is a pattern many don’t recognise while they’re in it.

Maandfunksie en Prysuitdeling - 16 Mei 2026!

Maandfunksie en Prysuitdeling - 16 Mei 2026!

Kom geniet ’n aand van lekker kos, goeie musiek en vriendskap by Birkenhead Boot Klub!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Kom vier saam met ons by ons spesiale Gholfdag, ’n dag van pret, samewerking en skooltrots!

Laerskool Gansbaai
See All Articles