Cape Floral Kingdom Ekspo

Cape Floral Kingdom Ekspo

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Soos verlede jaar was ‘n besoek aan die 3de Cape Floral Eks-po by Mega Park in Bredasdorp weer eens die moeite werd. Die ekspo is verlede Donderdag deur Niki Glen, Programdirekteur: Volhoubare Toerisme Vennootskap geopen en die ekspo het tot Sondag geduur.

Vanjaar se fokustema was “Verander jou lewensuitkyk” met verwysing na die bewaring van fynbos. Met die instap by die enorme saal het die hoofuitstalling dadelik die oog gevang. Vanjaar se “berg”-uitstalling het pragtig vertoon, met ‘n rookmasjien bokant die waterval wat vir ‘n mistige voorkoms gesorg het. ‘n Wandelpaadjie het die besoeker oor en om die “berg” geneem, wat die besigtiging van fynbos baie vergemaklik het. Die uitstalling van die Suid-Afrikaanse Blomme Vereniging se Nasionale Blomme-rangskikking Kampioenskap was weer eens fenominaal.

Die res van die vele aktiwiteite, lesings, praktiese demonstrasies, werkswinkels en tentoonstellings wat oor die 4 dae aangebied is, was baie interessant en insiggewend. Daar is nie verniet gepraat van “Gaan bos….Gaan fynbos” nie! Dit was een groot plesier om daar te kon kuier - omring deur verruklike mooi fynbos en blomme.     

(Foto’s deur Jane Bailey)

Hardus Botha

Cape Floral Kingdom Ekspo

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Under the Microscope: Must Love Ants!

Under the Microscope: Must Love Ants!

Meet Paramixogaster acantholepidis, a rare hoverfly with a fascinating connection to ants. 

Grootbos Foundation
From Fresh Eggs to Chicken Manure

From Fresh Eggs to Chicken Manure

Update from the Entrepreneurship Programme: This is Phakama, who sells freshly laid eggs in Pearly Beach.

Grootbos Foundation
Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No

Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No

You never validate YES. Why do you want to validate NO?

Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

What an amazing day out at sea with multiple Bronze whaler sharks, southern right whales and Cape fur seals! 

A Little Candlelight Goes a Long Way

A Little Candlelight Goes a Long Way

A little warmth for your home.

October is Breast Cancer Awareness Month

October is Breast Cancer Awareness Month

At Pam Golding Properties Gansbaai, we believe in building strong foundations in our homes...

See All Articles