Die duiwe is verlede Saterdag op Hopetown losgelaat. Die natuur speel ook 'n groot rol in die posduif se wedvlugte. Indien die berge oortrek is met mis of dit reën baie beïnvloed dit die duif se rigting en sy vere raak te nat om te kan vlieg:Uitslae is soos volg:
Hopetown OPE
Louis&Johannes 1ste,3de,4de,7de,13de,18de,20ste
Jurie Swart 2de,14de
H Hitge A 5de,10de,11de,12de
A Leonard 6de,9de
D Smith 8ste
N Stevens 15de,19de
H Hitge B 16de
Corinne&Janine 17de
Hopetown JO
D Smith 1ste,3de,17
Louis&Johannes 2de,4de,5de,15de
Jurie Swart 6de,10de,12de,13de,18de
Corinne&Janine 7de
N Stevens 8ste
A Leonard 9de
H Hitge A 11de,14de,
D Smith 17de
Hierdie naweek het ons Victoria Wes gevlieg. Die duiwe het baie swaar in die slegte weer gevlieg, as gevolg van die berge wat toe was van die mis, en die reën wat agter die berge geval het. Baie duiwe het nog nie by hul hokke opgedaag nie. Uitslae is soos volg:
Victoria Wes OPE
H Hitge B 1ste,2de,9de
N Stevens 3de,7de,
Louis&Johannes 4de,8ste
H Hitge A 5de
Corinne&Janine hok(Joshua) 6de,13de,14de
Jurie Swart 10de,12de
Corinne&Janine 11de
D Smith 15de
Victoria Wes JO
Jurie Swart 1ste,19de
N Stevens 2de,7de,16de,18de
D Smith 3de
H HitgeA 4de,5de,10de
H Hitge B 6de,11de,12de
Corinne&Janine 8ste,9de,17de
Louis&Johannes 13de,15de
Piet Saal 14de
Corinne&Janine Hok(Joshua) 20ste
Corinne Swart