Woensdag 26 Augustus - Sloegters:
1) C Spanellis 44
2) R Brandt 39
3) D Victor 36
4) D de Kock 35
Naaste aan die penne word gewen deur G Hunt, D Victor en A Roos.
Vrydag 28 Augustus - Hoender:
L Hatting het die OK-prys gewen met 19 punte
(Dankie aan OK vir julle ondersteuning!)
gevolg deur D de Kock (16), S Wessels (13) en G Hunt (13).
L Hattingh behaal ook 2 spog 2s!
Saterdag 29 Augustus - Bogey Plus:
1) L Hattingh +6
2) S Wessels +5
3) D vd Merwe +3
4) E Matthee +2.
Naaste aan die penne word gewen deur A Roos, J Nell en D vd Merwe.
Spog 2s word aangeteken deur L Hattingh, S Wessels en J Nell.
Groete
André Roos
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441
Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com