Gansbaai Gedenkboek

Gansbaai Gedenkboek

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Tussen knipsels die volgende berig, 24 Oktober 1975.

Baie is al gesê en geskryf oor die skilderagtige dorpie, Gansbaai. Minder bekend is die feit dat hierdie vissersdorpie in die begin van die vorige eeu oor ʼn op-en-wakker sokkerspan beskik het.

Die knipsel is verweerd en die foto verbleik, maar die name van ʼn paar manne op die foto is wel duidelik aangedui. Jannie Swart, Magiel Groenewald, Hans Swart, Danie Groenewald en Magiel Otto, Flip van Dyk en Gert Swart.

Byskrif: Die foto is in die jaar 1910 geneem.

Is daar moontlik een van die lesers wat die foto het, of meer weet van dié sokkerspan?

Ons het die afgelope maande verskeie oproepe, persoonlike e-posse en versoeke deur die Courant gerig om asseblief kort inligting omtrent jou skool, kerk of organisasie aan ons te stuur. Mense het reageer, maar daar is nog groot leemtes in die hedendaagse geskiedenis. Baie kerke, organisasies, sportklubs en skole het geen terugvoering gestuur nie. Indien dit ons nie bereik het nie, bestaan jou organisasie nie in die boek nie.

Die boek is tans in die afrondingsfase en laaste bydraes kan nog tot einde September gestuur word.

Indien u wel gestuur het, baie dankie. Ons het ʼn vermoede dat die boek landwyd gelees gaan word. Gansbaai en omgewing is uniek, sy geskiedenis lees soos ʼn blitsverkoper en sy mense was nog altyd sy grootste bate.

sdfourie@telkomsa.net

0822558509

Gansbaai Gedenkboek

SD Fourie

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Under the Microscope: Must Love Ants!

Under the Microscope: Must Love Ants!

Meet Paramixogaster acantholepidis, a rare hoverfly with a fascinating connection to ants. 

Grootbos Foundation
From Fresh Eggs to Chicken Manure

From Fresh Eggs to Chicken Manure

Update from the Entrepreneurship Programme: This is Phakama, who sells freshly laid eggs in Pearly Beach.

Grootbos Foundation
Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No

Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No

You never validate YES. Why do you want to validate NO?

Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

What an amazing day out at sea with multiple Bronze whaler sharks, southern right whales and Cape fur seals! 

A Little Candlelight Goes a Long Way

A Little Candlelight Goes a Long Way

A little warmth for your home.

October is Breast Cancer Awareness Month

October is Breast Cancer Awareness Month

At Pam Golding Properties Gansbaai, we believe in building strong foundations in our homes...

See All Articles