Drie van Academia se meisies was gekies vir die Boland Youth Ladies se rugbyspan. Hulle het in Durban teen die ander provinsies van die land gespeel.
Daar was selfs sprake dat twee in die Springbokspan opgeneem kan word. SARU het nog nie die span bekendgemaak nie. Die drie dames is Melandi Steynberg, Jay-Lee Swart en Zandre Otto.
Liezel Mostert