Academia se Phillip Prins, Malcolm Mulope, Dee-Jay Slamat en Eugene Jacobs het onlangs aan die Rekeningkunde Olimpiade by Spine Road High deelgeneem.
Die Olimpiade word geborg deur die KPMG firma. 35 topskole in die Wes-Kaap het deelgeneem. Academia se manne het sertifikate vir uitstekende punte verwerf in die kompetisie.
Liezel Mostert