Overberg Onderwysdistrik Spelkompetisie

Elmario Prins (links) en Tsuanelo Haarhoff (regs) het ons skool by die Spelkompetisie van die Overberg Onderwysdistrik verteenwoordig. Hulle het aan die Stanford kluster deelgeneem en na die Kring 2 kompetisie deurgedring.

Daarna het hulle aan die Overberg Kompetisie deelgeneem. Hulle het mooi gevaar, maar kon ongelukkig nie na die volgende ronde deurdring nie. Ons wens hulle geluk met hul mooi prestasies.

Elmario Prins (links) en Tsuanelo Haarhoff (regs) het ons skool by die Spelkompetisie van die Overberg Onderwysdistrik verteenwoordig. Hulle het aan die Stanford kluster deelgeneem en na die Kring 2 kompetisie deurgedring. Daarna het hulle aan die Overberg Kompetisie deelgeneem. Hulle het mooi gevaar, maar kon ongelukkig nie na die volgende ronde deurdring nie. Ons wens hulle geluk met hul mooi prestasies.