DA verf vir Loslitdag

DA verf vir Loslitdag

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

 “Die Gansbaai-tak van die DA het ‘n aktiewe deelname aan die jaarlikse Loslitdag gehad,” vertel rdl Riana de Coning. “‘n Groepie lede het eers die stap deur die hoofstraat meegemaak, met skenking van nie-bederfbare produkte, waarna hulle na die Strandlopertjieskool in Blompark gegaan het.” Hulle het ingespring en die stoepgedeelte van die skool verfraai deur helder geometriese patrone teen die mure te verf.  

Riana sê die DA lede het soos ‘n ge-oliede masjien saamgewerk en die taak in ‘n japtrap afgehandel. Sy het op die geometriese patrone besluit omdat dit ook ingespan kan word om die kleuters se persepsie van vorms  te verbeter. Dit kan ook handig gebruik word as hulpmiddel in kleurherkenning, asook in die ontwikkeling van wiskundige begrippe en om ‘n gesonde basis vir toekomstige wiskundige beginsels vas te lê. Volgende aan die beurt is om ander skole in die dorp en in Masakhane ook te verfraai.

Hardus Botha

 DA-lede is hard aan die verf by Strandlopertjieskool in Blompark

DA verf vir Loslitdag

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

COMING HOME TO YOURSELF

COMING HOME TO YOURSELF

At the heart of all these conversations lies a single truth.

Ready for Adoption - Meet Benso

Ready for Adoption - Meet Benso

Benso is a sweet male dog, about 2 years old, and he is now ready to find his forever home.

BARC Animal Welfare
Daily Blog: 25 June 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

Daily Blog: 25 June 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

A successful day on the water with plenty of marine life to keep us company at the dive site! 

Finding Clarity in Life: What Do You Truly Want?

Finding Clarity in Life: What Do You Truly Want?

As awareness grows, something interesting begins to happen.

Generator Hire in Gansbaai: Reliable Power When You Need It Most

Generator Hire in Gansbaai: Reliable Power When You Need It Most

Power interruptions can bring work to a standstill, disrupt events, and create costly delays. 

Coastal Hire Gansbaai
Creating Opportunities for Youth

Creating Opportunities for Youth

Today's update from Grootbos Foundation is from the Employability Team...

Grootbos Foundation
See All Articles