Die duiwe is verlede naweek by Modderrivier losgelaat as gevolg van bewolkte weer by Kimberley. Die duiwe is Sondagoggend losgelaat en nie op Saterdag nie. Die duiwe het slegte weer op die pad ondervind en hier het 'n sterk Noord-Weste wind gewaai. Min duiwe was die aand terug. Uitslae is soos volg:
Modderrivier Ope 1
Louis & Johannes 1ste, 2de, 4de, 7de
Corinne & Janine 3de
Jurie Swart 5de, 6de, 10de
A Leonard 8ste
H Hitge A 9de
D Smith 11de
Modderrivier Ope 2
A Scheepers 1ste
D Smith 2de, 5de, 6de, 11de
H Hitge A 3de, 4de, 12de
H Hitge B 7de, 10de
Jurie Swart 8ste, 13de, 14de
Louis & Johannes 9de
Volgende week sal ek lesers inlig aangaande hierdie naweek se wedvlug waar die duiwe by Hanover losgelaat word. Dit is 'n geskiedkundige gebeurtenis vir die eerste keer neem drie Unies teen mekaar deel. Uitslae sal vogende week deurgegee word.
Groete Corinne