Gholfnuus (17 Sept 2015)

Gholfnuus (17 Sept 2015)

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Woensdag 9 September - Sloegters:

1) D Victor 40, 2) A Roos 38, 3) R Lambrechts 36, 4) P Pieters 36.  Naaste aan die penne word gewen deur B Swart, N Jones en E Engelbrecht.  Spog 2 word aangeteken deur J Nell en A Roos het 'n arend gemaak.

Vrydag 11 September - Hoender:

S Wessels het die OK-prys gewen met 19 punte. (Dankie aan OK vir julle ondersteuning!)  gevolg deur J Nell (17), E Engelbrecht, G Hunt en L Hattingh almal op (16). A Roos was naaste aan die pen. 

Saterdag 12 September - Beter-Bal met voorkeur dryf:

Dit was die Kleine Gansies se dag en weereens was dit 'n reuse sukses gewees.  Dankie aan Mariana, Gretha en al julle helpers - harde werk word altyd beloon! 

1) D vd Merwe en P Loubser 50, 2) E Engelbrecht en E Engelbrecht  47, 3) B Swart en S Muller 46, 4) J Jacobs en D Viljoen 46

5) D Viljoen en D Victor 46, 6) F vd Merwe en J Beukes 45. Naaste aan die pen word gewen deur D Viljoen. 

Ons ou vriend JP Strydom is gistraand oorlede. Innige meegevoel aan sy familie. Strekte!

Net soos julle gaan ek verseker die vriendelikheid en geskerts van JP baie mis.  Ons gebede is ook met Raymond en Rosa vir 'n spoedige herstel. 

Saterdag 19 September word die maandelikse houespel aangebied as deel van die Funky Fynbos naweek.  Vrydag 25 September is die volgende Steak-aand, geborg deur Prime Cuts Meat.

Plaas julle bestellings vroegtydig by die klub - Slegs R50.00 per persoon. Groete André

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441
     Fax: 028 384 1225    E-mail: gbgholf@gmail.com

Gholfnuus (17 Sept 2015)

André Roos

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

HOME AFFAIRS DATES FOR MAY 2026

HOME AFFAIRS DATES FOR MAY 2026

The Department of Home Affairs Mobile Unit will be in the Overstrand during May 2026.

GGAP Brings Art to Life at Living Wetlands Festival, Groeneweide

GGAP Brings Art to Life at Living Wetlands Festival, Groeneweide

GGAP had a gorgeous day at Groeneweide on 1 May!

R3,375,000: 2 Bedroom House For Sale in Perlemoenbaai

R3,375,000: 2 Bedroom House For Sale in Perlemoenbaai

Perfectly positioned within walking distance of the sea and less than 1km from the heart of Gansbaai...

The Hidden Pattern Behind Belonging and Self-Worth

The Hidden Pattern Behind Belonging and Self-Worth

There is a pattern many don’t recognise while they’re in it.

Maandfunksie en Prysuitdeling - 16 Mei 2026!

Maandfunksie en Prysuitdeling - 16 Mei 2026!

Kom geniet ’n aand van lekker kos, goeie musiek en vriendskap by Birkenhead Boot Klub!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Kom vier saam met ons by ons spesiale Gholfdag, ’n dag van pret, samewerking en skooltrots!

Laerskool Gansbaai
See All Articles