Huldeblyk Dr Zander Barnard 2

Laerskool Gansbaai rou saam met dr Barnard en sy familie. Zander was ons hoofseun van 1997 en ook die Dux-leerder van daardie jaar.  Hy sal veral deur die huidige skoolhoof onthou word as Laerskool Gansbaai se eerste top uitvoerproduk wat hy as nuwe skoolhoof die jaar gehad het. 

Die groot verlies wat sy heengaan laat, word diep betreur en ons gebede is met elkeen wat hierdie groot seer dra.

Gansbaai Laerskool Gansbaai Logo_1