Gansies doen dit weer!

Gansies doen dit weer!

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Op 12 September het De Kleine Gansies hul gewilde Gesinsdag by Kleinbaai Gholfklub  aangebied. Die dag het 'n gholfkompetisie, damestee, kinderaktiwiteite en gourmet burger verkope  behels. Die dag was 'n groot sukses en daar is om en by R40,000 ingesamel vir ons Gansies. Dit gaan aangewend word vir die opgradering van ons skool. Die gholfkompetisie was goed ondersteun met 'n vol baan. Ons wil 'n groot Gansie-dankie se aan Annev, ons hoofborg, asook aan elke prys - en gatborg en Kleinbaai Gholfklub.

Wat 'n interessante oggend was ons damestee nie, aangebied deur Wilene Sieberhagen van Chata Romano. Groot dankie aan OK Foods ons hoofborg, Gansbaai Party Hire, elke gasvrou, prysborg en uitstaller wat die dag so suksesvol gemaak het.

Petrus du Preez het vir ons Gansies 'n groot tent geborg en OK Foods hul springkasteel waarmee ons kinders heeldag, tesame met ons personeel, vermaak is. Baie dankie aan julle!

Ons gourmet burgers was 'n groot lekkerte en dankie ook aan die vrywillige hande wat gehelp het.  Volgende jaar maak ons weer so! 

Lise Bosman

Gansies doen dit weer!

Lise Bosman

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

HOME AFFAIRS DATES FOR MAY 2026

HOME AFFAIRS DATES FOR MAY 2026

The Department of Home Affairs Mobile Unit will be in the Overstrand during May 2026.

GGAP Brings Art to Life at Living Wetlands Festival, Groeneweide

GGAP Brings Art to Life at Living Wetlands Festival, Groeneweide

GGAP had a gorgeous day at Groeneweide on 1 May!

R3,375,000: 2 Bedroom House For Sale in Perlemoenbaai

R3,375,000: 2 Bedroom House For Sale in Perlemoenbaai

Perfectly positioned within walking distance of the sea and less than 1km from the heart of Gansbaai...

The Hidden Pattern Behind Belonging and Self-Worth

The Hidden Pattern Behind Belonging and Self-Worth

There is a pattern many don’t recognise while they’re in it.

Maandfunksie en Prysuitdeling - 16 Mei 2026!

Maandfunksie en Prysuitdeling - 16 Mei 2026!

Kom geniet ’n aand van lekker kos, goeie musiek en vriendskap by Birkenhead Boot Klub!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Kom vier saam met ons by ons spesiale Gholfdag, ’n dag van pret, samewerking en skooltrots!

Laerskool Gansbaai
See All Articles