Jeugbasaarpret

Jeugbasaarpret

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

 ‘n Saal soos die Pretoriussaal, gevul met laggende en spelende tieners, kan net ‘n mooi gesig wees. Dit is hoe dit tydens die Jeugbasaar van 4 September 2015 gegaan het - ‘n gezoem van die bye soos min!

Vele eetgoed is voorberei, maar die opkoms was van só ‘n aard dat daar te min van verskeie eetgoed was. Speletjies vir Afrika is gespeel: Coke vang, elektriese liggies, spinning wheel, inkleurwedstryd, slangetjies en leertjies, skyfskiet en veel meer - en oral het hulle in toue gestaan om aan die beurt te kom.

“Die belangrikste van alles is dat ons die basaar rondom die kinders gereël het deur hulle te betrek by alle aspekte van hulp sodat hulle kon weet dit is werklik húlle basaar,” het die organiseerder, Hannes Cilliers gesê.

Die meegaande foto’s spreek net van een ding: Groot Pret en Genot!

Hardus Botha

Jeugbasaarpret

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

HOME AFFAIRS DATES FOR MAY 2026

HOME AFFAIRS DATES FOR MAY 2026

The Department of Home Affairs Mobile Unit will be in the Overstrand during May 2026.

GGAP Brings Art to Life at Living Wetlands Festival, Groeneweide

GGAP Brings Art to Life at Living Wetlands Festival, Groeneweide

GGAP had a gorgeous day at Groeneweide on 1 May!

R3,375,000: 2 Bedroom House For Sale in Perlemoenbaai

R3,375,000: 2 Bedroom House For Sale in Perlemoenbaai

Perfectly positioned within walking distance of the sea and less than 1km from the heart of Gansbaai...

The Hidden Pattern Behind Belonging and Self-Worth

The Hidden Pattern Behind Belonging and Self-Worth

There is a pattern many don’t recognise while they’re in it.

Maandfunksie en Prysuitdeling - 16 Mei 2026!

Maandfunksie en Prysuitdeling - 16 Mei 2026!

Kom geniet ’n aand van lekker kos, goeie musiek en vriendskap by Birkenhead Boot Klub!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Kom vier saam met ons by ons spesiale Gholfdag, ’n dag van pret, samewerking en skooltrots!

Laerskool Gansbaai
See All Articles