Gansbaai Primer Sport

Alden Jantjies is in die Boland o/15 ontwikkelingsrugbyspan opgeneem. Hy neem 05-08 Oktober 2015 aan die SA Legends Iqhawe week te Mosselbaai deel.

Ons wens hom geluk met die pragtige prestasie en weet dat hy nog sommer baie hoogtes met sy sport sal behaal. Ondersteun hom asseblief om sy kostes te help dek!

Alden Jantjies is in die Boland o/15 ontwikkelingsrugbyspan opgeneem. Hy neem 05-08 Oktober 2015 aan die SA Legends Iqhawe week te Mosselbaai deel. Ons wens hom geluk met die pragtige prestasie en weet dat hy nog sommer baie hoogtes met sy sport sal behaal. Ondersteun hom asseblief om sy kostes te help dek!