Gansbaai Primer Sport

Baie geluk aan German Lewis (links) en Edward Goliath (regs) wat in die WP Landloop-span opgeneem is. Hulle neem op 2 en 3 Oktober 2015 aan die SASA landlope toernooi te Oos-Londen deel.

Ons wens hulle baie sterkte toe en weet dat hulle ons skool se naam sommer nog baie hoog gaan hou. Enige donasies ten bate van hul onkostes is welkom.

Baie geluk aan German Lewis (links) en Edward Goliath (regs) wat in die WP Landloop-span opgeneem is. Hulle neem op 2 en 3 Oktober 2015 aan die SASA landlope toernooi te Oos-Londen deel. Ons wens hulle baie sterkte toe en weet dat hulle ons skool se naam sommer nog baie hoog gaan hou. Enige donasies ten bate van hul onkostes is welkom.