Gholfnuus (24 Sept 2015)

Gholfnuus (24 Sept 2015)

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

N.B. Die steak-aand is geskuif na Vrydag 2 Oktober!

Vrydae se 'slap chips', voorberei deur Awie, is 'n reuse sukses!

Awie is op sy pos vanaf skuins na 5, kom kuier gerus en proe hoe heerlik dit is. 

Die besproeiing is voltooi en die water begin loop!

Dankie Oom Sid en jou span - dit is 'n groot verbetering!

Donderdag 24 September is Nasionale Braai-dag.

Bring gerus 'n stukkie vleis en slaai en kom kuier saam - die vuur sal brand vanaf 1 uur.

Skakel die klub 028 384 1441 en laat weet hoeveel mense kom sodat ons kan sorg dat daar genoeg kole is. 

Woensdag 16 September - Sloegters:

1) L Hattingh 44, 2) R Woods 38, 3) J Brandt 37, 4) D Viljoen 36. Naaste aan die penne word gewen deur A Roos en S Wessels. Spog 2's word aangeteken deur C Bent (2) en B Swart. 

Vrydag 18 September - Hoender:

S Wessels het weer die OK-prys gewen met 19 punte (Dankie aan OK vir julle ondersteuning!) gevolg deur L Smith (16), L Hattingh, E Engelbrecht, G Hunt en J Pieterse almal op (15).

D de Kock was naaste aan die pen. 

Saterdag 19 September - Houe spel:

1) J Nell 70, 2) E Matthee 77, 3) D de Kock 79, 4) S Wessels  79. Naaste aan die pen word gewen deur S Wessels wat ook 'n spog 2 aangeteken het. 

Plaas julle bestellings vroegtydig by die klub vir die steak-aand - Slegs R50.00 per persoon.

Opkomende kompetisies:

3 Oktober    Ouetehuis/OK        American scramble
10 Oktober    Thornburn Security
17 Oktober    Houe spel
24 Oktober    Old Buck Gin Classic    

Groete, André Roos

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441
                              Fax: 028 384 1225

E-mail: gbgholf@gmail.com

Gholfnuus (24 Sept 2015)

André Roos

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

HOME AFFAIRS DATES FOR MAY 2026

HOME AFFAIRS DATES FOR MAY 2026

The Department of Home Affairs Mobile Unit will be in the Overstrand during May 2026.

GGAP Brings Art to Life at Living Wetlands Festival, Groeneweide

GGAP Brings Art to Life at Living Wetlands Festival, Groeneweide

GGAP had a gorgeous day at Groeneweide on 1 May!

R3,375,000: 2 Bedroom House For Sale in Perlemoenbaai

R3,375,000: 2 Bedroom House For Sale in Perlemoenbaai

Perfectly positioned within walking distance of the sea and less than 1km from the heart of Gansbaai...

The Hidden Pattern Behind Belonging and Self-Worth

The Hidden Pattern Behind Belonging and Self-Worth

There is a pattern many don’t recognise while they’re in it.

Maandfunksie en Prysuitdeling - 16 Mei 2026!

Maandfunksie en Prysuitdeling - 16 Mei 2026!

Kom geniet ’n aand van lekker kos, goeie musiek en vriendskap by Birkenhead Boot Klub!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Kom vier saam met ons by ons spesiale Gholfdag, ’n dag van pret, samewerking en skooltrots!

Laerskool Gansbaai
See All Articles