Pearly versus Goodwood

Pearly versus Goodwood

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

 “Saterdag, 12 September was dit Pearly Beach Rots- en Strandhengelklub se hengelaars teen dié van Goodwood,” vertel Isolde Smith, Sekretaresse van Pearly Beach Rots- en Strandhengelklub.

“Met ‘n rekord van 82 inskrywings waarvan 24 besoekers was.” Sy sê 19 hengelaars het 25 visse ingeweeg met ‘n totale massa van 38.25kg. Die uitslae was soos volg: Barry Muller wen die kompetisie en het ook die swaarste sak ingeweeg. Jacques Nel van Goodwood eindig 2de, met Tony Hoogendijk 3de, met die ook die grootste vis, ‘n mooi Steenbras van 3.7kg. Deon Strydom eindig in die 4de plek, met Wikkie van Dyk in die 5de plek. Alida Strydom wen die dameskompetisie en Ronnie Möhr die seniors met 'n mooi 2.25kg Galjoen. 

Na afloop van die inweeg is daar ouderwoonte lekker saamgekuier met 'n heerlike paar skape op die spit om die aand mee af te sluit. Saterdag, 10 Oktober hengel hulle teen Alpha en die Weermag. Die klubtrekking vir hulle “Big Draw”-kompetisie gaan op dieselfde aand om 20:00 plaasvind.

Hardus Botha

Pearly versus Goodwood

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

HOME AFFAIRS DATES FOR MAY 2026

HOME AFFAIRS DATES FOR MAY 2026

The Department of Home Affairs Mobile Unit will be in the Overstrand during May 2026.

GGAP Brings Art to Life at Living Wetlands Festival, Groeneweide

GGAP Brings Art to Life at Living Wetlands Festival, Groeneweide

GGAP had a gorgeous day at Groeneweide on 1 May!

R3,375,000: 2 Bedroom House For Sale in Perlemoenbaai

R3,375,000: 2 Bedroom House For Sale in Perlemoenbaai

Perfectly positioned within walking distance of the sea and less than 1km from the heart of Gansbaai...

The Hidden Pattern Behind Belonging and Self-Worth

The Hidden Pattern Behind Belonging and Self-Worth

There is a pattern many don’t recognise while they’re in it.

Maandfunksie en Prysuitdeling - 16 Mei 2026!

Maandfunksie en Prysuitdeling - 16 Mei 2026!

Kom geniet ’n aand van lekker kos, goeie musiek en vriendskap by Birkenhead Boot Klub!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Kom vier saam met ons by ons spesiale Gholfdag, ’n dag van pret, samewerking en skooltrots!

Laerskool Gansbaai
See All Articles