Gansbaai Krieketklub se eerste krieketoefening van die seisoen is op Donderdag, 1 Oktober om 17:30 by die krieketnette op die Gemeenskaplike Sportgronde.
Alle belangstellendes is baie welkom. Die span speel in die Overberg Sondagliga en kry ook besoek van toerspanne.
Vir verder inligting kontak André Hage by 082 824 6256.