Bateleurs Boekhandelaars se hempies

Bateleurs Boekhandelaars se hempies

Gansbaai Courant

Academia se handboek verskaffers, Bateleurs Boekhandelaars, het die hele personeel bederf met die mooiste blou gholfhempies. Vrydae is Proud Sharkie Day by Academia en personeel dra dan hul personeel hempies. Academia het ook op 31 Augustus afskeid geneem van mej Debbie Barnard. Sy was vyf jaar betrokke by die skool en het Kuns & Kultuur gegee. Me Carla Gouws neem by haar oor.

Bateleurs Boekhandelaars se hempies

Liezel Mostert

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More