Melandi maak Academia Trots

SARU het onlangs aangekondig dat Melandi Steynberg, matriekleerder van Gansbaai Academia, gekies is vir die dames onder 18 Springbok – oefenspan. Melandi het Boland kleure verwerf in dames onder 18 rugby saam met twee ander meisies in die skool.