Opklaar van meningsverskil oor die vang van rooisteenbras

Opklaar van meningsverskil oor die vang van rooisteenbras

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Deur middel van Phillip Fourie, voorsitter van die Birkenhead-boothengelklub is inligting bekom wat finaliteit verskaf aangaande die vang van rooisteenbras.

Die Grenshengelklub het verlede jaar ‘n hofgeding aanhangig gemaak teen seevissery wat die vang van rooisteenbras verbied het. Die hof het ten gunste van die hengelklub beslis en die vang van hierdie visspesie is weer gewettig. Daar is wel ‘n toeseisoen gedurende die maande Oktober en November. Die klub vra egter alle hengelaars om ook gedurende September vrywillig die vang van rooisteenbras te vermy aangesien die vis dan vol kuite is.

Om bogenoemde te staaf word die volgende uittreksel geplaas uit inligting verkry van  BDSAA (Border Deep Sea Angling Association):

BDSAA was successful last year in a judicial review of a total ban on the catching of red steenbras legislated by DAFF fisheries. The court ruled that the decision was, inter alia, irrational and lifted the ban on the Recreational Fishing sector.

Daar is geen verandering in die wettige grootte van 60 cm. nie terwyl een rooisteenbras per persoon steeds geld. Ek hoop dit klaar die onsekerhede op.

Seemeeu

Opklaar van meningsverskil oor die vang van rooisteenbras

Seemeeu

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

HOME AFFAIRS DATES FOR MAY 2026

HOME AFFAIRS DATES FOR MAY 2026

The Department of Home Affairs Mobile Unit will be in the Overstrand during May 2026.

GGAP Brings Art to Life at Living Wetlands Festival, Groeneweide

GGAP Brings Art to Life at Living Wetlands Festival, Groeneweide

GGAP had a gorgeous day at Groeneweide on 1 May!

R3,375,000: 2 Bedroom House For Sale in Perlemoenbaai

R3,375,000: 2 Bedroom House For Sale in Perlemoenbaai

Perfectly positioned within walking distance of the sea and less than 1km from the heart of Gansbaai...

The Hidden Pattern Behind Belonging and Self-Worth

The Hidden Pattern Behind Belonging and Self-Worth

There is a pattern many don’t recognise while they’re in it.

Maandfunksie en Prysuitdeling - 16 Mei 2026!

Maandfunksie en Prysuitdeling - 16 Mei 2026!

Kom geniet ’n aand van lekker kos, goeie musiek en vriendskap by Birkenhead Boot Klub!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Kom vier saam met ons by ons spesiale Gholfdag, ’n dag van pret, samewerking en skooltrots!

Laerskool Gansbaai
See All Articles