Kolstert vir 1ste vangs

Micah van Zyl (6) is sommer baie trots op sy heel eerste eetvis wat hyself naby Pearly Beach gevang het, ‘n Kolstert (regs). Die galjoen (links) is deur sy pa, Nikey van Zyl gevang.

Micah is die seun van Nikey en Michelle van Zyl van Wellington en sy trotse grootouers is Francois en Deonora de Jongh, eienaars van Gansbaai Courant.

Micah van Zyl (6) is sommer baie trots op sy heel eerste eetvis wat hyself naby Pearly Beach gevang het, ‘n Kolstert (regs). Die galjoen (links) is deur sy pa, Nikey van Zyl gevang. Micah is die seun van Nikey en Michelle van Zyl van Wellington en sy trotse grootouers is Francois en Deonora de Jongh, eienaars van Gansbaai Courant.