Academia se matrieks het skaars hul laaste vak van die afgelope rekord-eksamen geskryf toe hulle die formele uitnodigings na die groot aand gekry het.
Die afskeid is vanjaar op die 14e Oktober. Voor die funksie sal daar ‘n modeparade by die skool gehou word waar leerders hul blink uitrustings gaan vertoon.
Kaartjies vir die modeparade kan voor die tyd by die skool gekoop word teen R20,00 vir volwassenes, R5,00 vir kinders onder 7 en skoolgaande leerders.
Die funksie begin om 17:30.