OKKIE SMUTS PRESTEER

OKKIE SMUTS PRESTEER

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die Caledon Toerisme het ‘n kompetisie geloods vir leerders in die Overberg- omgewing, wat saamval met wat hulle in die Kuns Kurrikulum doen. Graad 5 kon dus diere uit die omgewing teken of verf en Gr 7 het historiese huise of geboue geteken of geverf.  

Twee van Laerskool Okkie Smuts in Stanford se Gr 7's het deurgedring na die eindrondte van die kompetisie wat op 4 September 2015 in Caledon plaasgevind het.

Marion Pretorius het 2de plek behaal en Vuyo Mbangeni eerste plek. 

Hy neem deel aan die eindrondte in Somerset-Wes.

Verskeie van Laerskool Okkie Smuts in Stanford se leerders het aan die Wiskunde-kompetisie deelgeneem wat eers by die skool en daarna  by  die  Kring  en  toe  by die Distrik plaasgevind het. 6 leerders het aan die Distrikskompetisie deelgeneem wat op 17 September in Caledon plaasgevind het.

OKKIE SMUTS PRESTEER

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

HOME AFFAIRS DATES FOR MAY 2026

HOME AFFAIRS DATES FOR MAY 2026

The Department of Home Affairs Mobile Unit will be in the Overstrand during May 2026.

GGAP Brings Art to Life at Living Wetlands Festival, Groeneweide

GGAP Brings Art to Life at Living Wetlands Festival, Groeneweide

GGAP had a gorgeous day at Groeneweide on 1 May!

R3,375,000: 2 Bedroom House For Sale in Perlemoenbaai

R3,375,000: 2 Bedroom House For Sale in Perlemoenbaai

Perfectly positioned within walking distance of the sea and less than 1km from the heart of Gansbaai...

The Hidden Pattern Behind Belonging and Self-Worth

The Hidden Pattern Behind Belonging and Self-Worth

There is a pattern many don’t recognise while they’re in it.

Maandfunksie en Prysuitdeling - 16 Mei 2026!

Maandfunksie en Prysuitdeling - 16 Mei 2026!

Kom geniet ’n aand van lekker kos, goeie musiek en vriendskap by Birkenhead Boot Klub!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Kom vier saam met ons by ons spesiale Gholfdag, ’n dag van pret, samewerking en skooltrots!

Laerskool Gansbaai
See All Articles