Walvis Kaperjolle

Hierdie kolos en suiwer diamant van die see, ‘n  Suidelike Noorkapper walvis (Southern Right whale) het toeskouers in De Kelders vir bykans 15 minute laat handeklap met al haar manewales en stertklappery.