Gewilde Voedselfees weer by Academia

Gewilde Voedselfees weer by Academia

Gansbaai Courant

Vanjaar sal die derde jaar wees wat die groot feestelikheid by Academia gehou word. Academia is besig om fondse in te samel om hul eie skoolbus te kan koop. Dit sal die skool in staat stel om leerders buite die grense van Gansbaai te vat.

Op die oomblik word daar baie geld spandeer op vervoer en dit veroorsaak dat leerders sekere geleenthede nie kan bywoon nie. Die jaarlikse voedselfees is een van die gewildste fondsinsamelings wat die skool hou.

Die gebeurtenis vind plaas op Vrydag 23 Oktober vanaf 18:00 by die skool. Kom smul aan kosse van 10 verskillende lande. Boekies kan by die skool gekoop word tot en met Woensdag 21 Oktober vir slegs R 100, 00.

Ons sien uit om weer die gemeenskap by die skool te ontvang.

 Liezel Mostert

Gewilde Voedselfees weer by Academia

Liezel Mostert

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

The Erica Irregularis

The Erica Irregularis

Located near the southern tip of South Africa, the Cape Floral Kingdom is the most diverse floral kingdom in the world...

Gansbaai Build it Netball Day

Gansbaai Build it Netball Day

Gansbaai Build It will be hosting their first ever Netball Day

Gansbaai Build It
Bucket list stuff!

Bucket list stuff!

Our popular Premium Beach Trail is suitable for all ages and for riders with all levels of experience...

Ready Steady Go

Ready Steady Go

After a well deserved break, we are back & ready to tackle the second half of the year!

Goedvertrou Guest Farm
What happens when inheriting a property?

What happens when inheriting a property?

Questions to ask that will help you make decisions.

Seeff Gansbaai
July Holiday Trails

July Holiday Trails

Make the most of this beautiful weather and book your Beach Trail with us...

See All Articles
Insufficient parameters to getPerm()
/usr/www/users/gansbhvefs/coreframework/api/permissions/perms.php (356)