Donderdag 07 Oktober - Sloegters:
1) R Brandt 35, 2) G Hunt 34, 3) D Victor 34, 4) J Brandt 34. Naaste aan die penne word gewen deur B Swart en D Victor met 'n perfekte kol-hou! Baie geluk Daan - jy speel tans wonderlike gholf!!!!
Vrydag 09 Oktober - Hoender:
D Victor het die OK-prys gewen met 22 punte, (Dankie aan OK vir julle ondersteuning!) gevolg deur L Hattingh 19, S Dreyer en D vd Merwe beide op 20. D Victor teken 'n spog 2 aan an D vd Merwe 'n Arend - mooi gholf manne!
Saterdag 10 Oktober – Beter Bal Stableford:
Dit was die 9e jaar wat Thorburn Security hierdie dag aanbied! Dankie aan John Hitchcock en sy span - die wind was erg maar die pryse fantasties! Ons sien uit na die 10e volgende jaar!
1) E Harris en W Harris 39, 2) P Pieters en R Brandt 38, 3) R Brandt en J Brandt 37, 4) J Coetzee en L Lombaard 37.
Naaste aan die pen word gewen deur R Brandt L Louw en A Gouws. P Pieters wen die langste set en behaal ook 'n spog 2!
Opkomende kompetisies:
17 Oktober Houe spel
23 Oktober Steak-aand
24 Oktober Old Buck Gin Classic
31 Oktober Stableford Multilication
Groete André Roos
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
The Southernmost Golf Course in Africa
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225 E-mail: gbgholf@gmail.com