Pearly Beach Interklubkompetisie

Pearly Beach Interklubkompetisie

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Pearly Beach Hengel- en Ontspanningsklub se hengelaars het tydens ‘n onlangse Interklubkompetisie teen Alpha Hengelklub en Weermag Hengelklub seker gemaak hulle palm die gesogte Interklub Trofee in.

Die Interklubkompetisie het te Pearly Beach plaasgevind en die uitslag (gemiddelde gewig per klub) is soos volg:

Pearly Beach - 0.537kg; Alpha - 0.298kg; Weermag - 0kg. Knapgedaan. Pearly Beach!

Die uitslag van individuele hengelaars is soos volg: Jacques Viviers (1ste prys, asook die swaarste sak); Mario van der Westhuizen (2de); Tony Hoogendijk (3de); Freddie Vercuil, enigste lid van Alpha (4de); Wessel Fourie (5de, asook die Senior wenner); Alida Strydom (Dameswenner).

Hengelkaptein Philip Fourie sê daar het 104 hengelaars deelgeneem, met 14 visse wat ingeweeg is, ondanks swak weersomstandighede en sterk wind. “Na die inweegsessie is daar heerlik saamgekuier tot laataand toe,” sê Philip. Die klub se volgende kompetisie sal op 14 November plaasvind.

Belangstellendes om by die klub aan te sluit, kan vir Philip Fourie by 076-069-6815 kontak.

Hardus Botha

Pearly Beach Interklubkompetisie

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

HOME AFFAIRS DATES FOR MAY 2026

HOME AFFAIRS DATES FOR MAY 2026

The Department of Home Affairs Mobile Unit will be in the Overstrand during May 2026.

GGAP Brings Art to Life at Living Wetlands Festival, Groeneweide

GGAP Brings Art to Life at Living Wetlands Festival, Groeneweide

GGAP had a gorgeous day at Groeneweide on 1 May!

R3,375,000: 2 Bedroom House For Sale in Perlemoenbaai

R3,375,000: 2 Bedroom House For Sale in Perlemoenbaai

Perfectly positioned within walking distance of the sea and less than 1km from the heart of Gansbaai...

The Hidden Pattern Behind Belonging and Self-Worth

The Hidden Pattern Behind Belonging and Self-Worth

There is a pattern many don’t recognise while they’re in it.

Maandfunksie en Prysuitdeling - 16 Mei 2026!

Maandfunksie en Prysuitdeling - 16 Mei 2026!

Kom geniet ’n aand van lekker kos, goeie musiek en vriendskap by Birkenhead Boot Klub!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Kom vier saam met ons by ons spesiale Gholfdag, ’n dag van pret, samewerking en skooltrots!

Laerskool Gansbaai
See All Articles