Woensdag 14 Oktober - Sloegters:
1) D Rossouw 40, 2) J Brandt 39, 3) D Victor 39, 4) G Hunt 37. Naaste aan die penne word gewen deur J le Roux en L Lombaard.
L Lombaard teken ook 'n Spog 2 aan.
Vrydag 16 Oktober - Hoender:
D vd Merwe het die OK-prys gewen met 23 punte (Dankie aan OK vir julle ondersteuning!). gevolg deur L Louw en E Matthee 21, en G Hunt 18. Naaste aan die pen word gewen deur S Wessels.
Saterdag 17 Oktober – Houespel geborg deur Kleinbaai Motors (Dankie Sakkie!):
1) S Wessels 63, 2) M Bury 67, 3) G Smith 69, 4) G Hunt 70.
Naaste aan die penne word gewen deur D de Kock, D vd Merwe en D Victor. Spog 2's word aangeteken deur D vd Merwe, G Hunt en J Nell. D de Kock het ook 'n Arend aangeteken.
Opkomende kompetisies:
23 Oktober Steak-aand
24 Oktober Old Buck Gin Classic - Better Ball
31 Oktober Stableford Multilication
07 November Academia - Better Ball
Groete, André Roos
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
The Southernmost Golf Course in Africa
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com