Nasionale WOW Spelfees

Nasionale WOW Spelfees

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Op Saterdag, 17 Oktober 2015, het Stefan Stieger, graad 1-leerder van Laerskool Gansbaai, aan die Nasionale WOW Spelfees op Stellenbosch deelgeneem. 

Nadat hy by 4 uitdunne ’n eerste plek behaal het en twee weke terug as die beste speller in die Wes-Kaap aangewys is, het hy nou ’n algehele 3de plek in Suid-Afrika behaal!  Dit was Saterdag ’n baie strawwe kompetisie van meer as 2 ure. 

Daar was later net 5 spellertjies wat net nie verkeerd gespel het nie!  Hul is deur alle Graad 1, 2 en ’n groot deel van die Gr 3-woorde voor hul uiteindelik ’n 1ste, 2de en 3de plek kon bepaal.

Knap gedaan, Stefan! Laerskool Gansbaai, die hele Overberg en die hele Wes-Kaap is só baie trots op jou!

 Alana Louw, Gr 1-opvoeder

Nasionale WOW Spelfees

Alana Louw

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

HOME AFFAIRS DATES FOR MAY 2026

HOME AFFAIRS DATES FOR MAY 2026

The Department of Home Affairs Mobile Unit will be in the Overstrand during May 2026.

GGAP Brings Art to Life at Living Wetlands Festival, Groeneweide

GGAP Brings Art to Life at Living Wetlands Festival, Groeneweide

GGAP had a gorgeous day at Groeneweide on 1 May!

R3,375,000: 2 Bedroom House For Sale in Perlemoenbaai

R3,375,000: 2 Bedroom House For Sale in Perlemoenbaai

Perfectly positioned within walking distance of the sea and less than 1km from the heart of Gansbaai...

The Hidden Pattern Behind Belonging and Self-Worth

The Hidden Pattern Behind Belonging and Self-Worth

There is a pattern many don’t recognise while they’re in it.

Maandfunksie en Prysuitdeling - 16 Mei 2026!

Maandfunksie en Prysuitdeling - 16 Mei 2026!

Kom geniet ’n aand van lekker kos, goeie musiek en vriendskap by Birkenhead Boot Klub!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Kom vier saam met ons by ons spesiale Gholfdag, ’n dag van pret, samewerking en skooltrots!

Laerskool Gansbaai
See All Articles