Ghofnuus (5 Nov 2015)

Woensdag 21 Oktober - Sloegters:

1) D Victor 38, 2) George Hunt38, 3) Dawie Rossouw 37, 4) Andre Roos 37.  Naaste aan die penne word gewen deur Lambert Smit en Johan Pieterse.  Nico Jones teken ook 'n spog2 aan.

Vrydag 23 Oktober - Hoender:

Jan Le Roux het die OK-prys gewen met 18 punte (Dankie aan OK vir julle ondersteuning!) gevolg deur Leon Hatting 18, Herman Rheeder 16, en Senekal Dreyer 16. Naaste aan die pen word gewen deur Harry Holiday.

Spog twee's - L. Hatting. 

Saterdag 24 Oktober

Old Buck Gin Classic - 4 Ball / Beter Ball Stableford

Thank you Keith Clark for the wonderful sponsorship, much appreciated by all! 

1) M Tobias/R Woods 51, 2) L. Hatting/J. Beukes 50, 3) J. Nell/ G. Hunt 50, 4) S. Wessels/E. Matthee 46.  Naaste aan die penne word gewen deur Leon Huttingh, Steve Muller en Herman Rheeder.  Langste set word gewen deur D. Victor. Spog 2's word aangeteken deur L. Hattingh en R. Dodgen. 

Opkomende kompetisies:

31 Oktober Stableford Multilication

07 November Academia - Better Ball

14 November - Houe spel                             Groete André Roos 

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
The Southernmost Golf Course in Africa
Tel: 028 384 1441
                              Fax: 028 384 1225
E-mail:
gbgholf@gmail.com

GholfKlub 4_150x_crop_100_1