Bielie Plaat Steenbras

Bennie Walker van De Kelders spog hier met sy yslike Steenbras (7kg) wat hy op 31 Oktober 2015 by Die Plaat, De Kelders (Galjoensbank) met prawns gevang het.

Bennie sê hy het in die verlede al etlike Steenbras-knewels daar gevang.

Bennie Walker van De Kelders spog hier met sy yslike Steenbras (7kg) wat hy op 31 Oktober 2015 by Die Plaat, De Kelders (Galjoensbank) met prawns gevang het. Bennie sê hy het in die verlede al etlike Steenbras-knewels daar gevang.