Woensdag 4 November - Sloegters: 1) J Pieterse 43, 2) D Victor 38, 3) J Brandt 38, 4) D Viljoen 38.
Naaste aan die penne word gewen deur B Swart en R Roux. J Pieterse en J Brandt teken spog2's aan.
Vrydag 6 November - Hoender: G Hunt het die OK-prys gewen met 18 punte, (Dankie OK) gevolg deur F van Eeden 17, L Hattingh 16 en J Beukes 15.
S Wessels het 'n spog twee aangeteken.
Saterdag 7 November – Better Ball Stableford: Aangebied deur Gansbaai Academia. Dankie aan die Sharkies-span vir 'n heerlike dag. Daar was baie pryse en meer as genoeg te ete en drinke!
1) D Viljoen en F vd Merwe 45, 2) E Engelbrecht en L Lombaard 43, 3) S Wessels en J Brandt 43, 4) M Germishuys en W Germishuys 42. Naaste aan die penne word gewen deur A Roos (2) en L Smith. Langste dryf word gewen deur S Gardner. Spog 2 word aangeteken deur A Roos. Opkomende kompetisies:
14 November - Houe spel. 21 November - Enkel Stableford.
28 November - Bonus Bogey. 5 Desember - Enkel Stableford.
Volgende Steak-aand - 27 November. Groete, André Roos
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club, The Southernmost Golf Course in Africa
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225 E-mail: gbgholf@gmail.com