Gansbaai Gedenkboek

Gansbaai Gedenkboek

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die komitee wat vir die uitgee van hierdie langverwagte boek verantwoordelik is, is verheug om aan te kondig dat die samestelling daarvan nou afgehandel is en dat dit laastens einde April te koop sal wees.

Die boek sal ’n tipiese hardeband, koffietafel-tipe boek wees (formaat 290x200mm) met ongeveer 240 bladsye propvol nuus van Gansbaai se geskiedenis en sy mense. Sestien bladsye sal in volkleur wees. Voorwaar ’n aanwins vir elke huis in Gansbaai en omstreke en ’n moet vir Oud-Gansbaaiers wat elders na hulle voetspore terugverlang !

Die komitee bedank graag vir almal wat reeds bestellings geplaas het. Julle wag is amper verby. Die voorlopige oplaag is vir 500 boeke en belangstellende kopers word aangemoedig om nou reeds hulle bestellings te plaas. Besonderhede hieronder :

Betaal R300 in ten gunste van die Gansbaai Gedenkboek by ABSA, rekeningnommer 9302079958. Faks, e-pos of oorhandig bewys van jou betaling met jou naam en kontakbesonderhede aan Glenda Kitley by Gansbaai Toerisme. Faksnommer 028-3840955 / e-pos gansbaaimanager@telkomsa.net.

Gedenkboek Komitee

Gansbaai Gedenkboek

Gedenkboek Komitee

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

HOME AFFAIRS DATES FOR MAY 2026

HOME AFFAIRS DATES FOR MAY 2026

The Department of Home Affairs Mobile Unit will be in the Overstrand during May 2026.

GGAP Brings Art to Life at Living Wetlands Festival, Groeneweide

GGAP Brings Art to Life at Living Wetlands Festival, Groeneweide

GGAP had a gorgeous day at Groeneweide on 1 May!

R3,375,000: 2 Bedroom House For Sale in Perlemoenbaai

R3,375,000: 2 Bedroom House For Sale in Perlemoenbaai

Perfectly positioned within walking distance of the sea and less than 1km from the heart of Gansbaai...

The Hidden Pattern Behind Belonging and Self-Worth

The Hidden Pattern Behind Belonging and Self-Worth

There is a pattern many don’t recognise while they’re in it.

Maandfunksie en Prysuitdeling - 16 Mei 2026!

Maandfunksie en Prysuitdeling - 16 Mei 2026!

Kom geniet ’n aand van lekker kos, goeie musiek en vriendskap by Birkenhead Boot Klub!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Kom vier saam met ons by ons spesiale Gholfdag, ’n dag van pret, samewerking en skooltrots!

Laerskool Gansbaai
See All Articles