Hollanders besoek Elimhuis

Hollanders besoek Elimhuis

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

 “Jy kan die kwaliteit van ‘n gemeenskap beoordeel op die wyse waarop hulle gestremde kinders hanteer,” het Frits Strietman, Besturende Direkteur van die Children Fund Mammas gesê. “Sowat 35,000 Hollanders, gewone mense, dra maandeliks tot hierdie fonds by.”

Die groepie Hollanders het Gansbaai se Elimhuis vir gestremde kinders besoek en was baie beïndruk met die hantering daarvan. “Ons is buitengewoon beïndruk met wat in hierdie huis vir gestremde kinders gedoen word en wat alles bereik word,” het Frits gesê. Hy het ook gemeld dat die Hollanders by 28 projekte van hierdie aard betrokke is.

Met verwysing na die personeel se uitstekende werk met die kinders, nooi Joanne Swart van Elim belangstellendes uit om die Huis tydens besoekure (daagliks tussen 10:30 en 11:30) te besoek om hulself van die aktiwiteite te vergewis.

Vir navrae oor Gansbaai Elim Huis kan Joanne Swart in Elim by 028-482-1988 of 072-109-1203 geskakel word.

Hardus Botha

Hollanders besoek Elimhuis

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

HOME AFFAIRS DATES FOR MAY 2026

HOME AFFAIRS DATES FOR MAY 2026

The Department of Home Affairs Mobile Unit will be in the Overstrand during May 2026.

GGAP Brings Art to Life at Living Wetlands Festival, Groeneweide

GGAP Brings Art to Life at Living Wetlands Festival, Groeneweide

GGAP had a gorgeous day at Groeneweide on 1 May!

R3,375,000: 2 Bedroom House For Sale in Perlemoenbaai

R3,375,000: 2 Bedroom House For Sale in Perlemoenbaai

Perfectly positioned within walking distance of the sea and less than 1km from the heart of Gansbaai...

The Hidden Pattern Behind Belonging and Self-Worth

The Hidden Pattern Behind Belonging and Self-Worth

There is a pattern many don’t recognise while they’re in it.

Maandfunksie en Prysuitdeling - 16 Mei 2026!

Maandfunksie en Prysuitdeling - 16 Mei 2026!

Kom geniet ’n aand van lekker kos, goeie musiek en vriendskap by Birkenhead Boot Klub!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Kom vier saam met ons by ons spesiale Gholfdag, ’n dag van pret, samewerking en skooltrots!

Laerskool Gansbaai
See All Articles