Woensdag 18 November – Sloegters:
1) D Viljoen 44, 2) A Roos 42, 3) E Engelbrecht 41, 4) G Esterhuizen 37. Naaste aan die penne is gewen deur R Brandt en D Victor.
Dit was die laaste dag van die Sloegters kompetisie vir die jaar en die finale uitslae is as volg:
1) D Victor op ‘n totaal van 575 en gemiddeld van 38 – Goeie konstante gholf, gevolg deur
2) B Swart 560 - 37, 3) R Brandt 555 - 37, 4) G Hunt 553 - 37, 5) S Muller 553 - 37,
6) S Neethling 546 - 36, 7) S Wessels 545 - 36, 8) D Viljoen 538 - 36, 9) A Roos 536 - 36, 10) E Engelbrecht 535 - 36.
Totdat die Sloegters weer begin 2016 wysig die Woensdag kompetisies as volg: Kompetisie – Enkel stableford, elke speler moet vergesel wees van ‘n merker. Afslaantye – Heeldag, spel moet voltooi wees teen 17:30. Skakel die klub en skryf in!
Vrydag 20 November – Hoender:
Die OK – prys is gewen deur D vd Merwe 17 – (Dankie OK),
gevolg deur L Louw 16, A Roos 15 en G Hunt 15.
Saterdag 21 November – Enkel Stableford:
1) G Hunt 37, 2) D Victor 34, 3) J Brandt 33, 4) A Roos 33.
Naaste aan die penne word gewen deur D Victor (2).
Opkomende kompetisies:
Woensdag 25 Nov – Enkel Stableford
Vrydag 27 Nov – STEAK-AAND – Slegs R50.00!
Plaas bestellings by 0283841441.
Vrydag 27 Nov – Hoender
Saterdag 28 Nov – Bonus Bogey
Woensdag 2 Des – Enkel Stableford – Sloegters Prysuitdeling!
Vrydag 4 Des – Hoender
Saterdag 5 Des – Enkel Stableford
Groete, André Roos
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
The Southernmost Golf Course in Africa
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com