Krieketnuus (26 Nov 2015)

Krieketnuus (26 Nov 2015)

Gansbaai Courant

Gansbaai KK het sy derde Sondagliga (40 overs) wedstryd weg teen Kleinmond KK gewen met 3 paaltjies.

'n Sterk Kleinmondspan het 1ste gekolf en kon slegs 165/10 (almal uit) in 32.4 boulbeurte aanteken. Gansbaai KK se beste boulers was Corrie Avenant (4.4-0-13-4), Gurshwin Davids (7-1-19-3) en Christo Swart (8-0-32-2).

Gansbaai KK het toe gaan kolf, en was op 57/5 onder groot druk. 'n Goeie vennootskap van 95 lopies tussen Jonathan Doyle 52 lopies nun (3x4)(1x6) en André Hage 25 lopies (2x4) het Gansbaai gehelp om 166/7 in 34 boulbeurte aan te teken vir 'n oorwinning.

Gansbaai KK speel eerskomende Sondag tuis teen Napier KK. Sterkte. Sportiewe groete.

Heinrich Vermeulen

Krieketnuus (26 Nov 2015)

Heinrich Vermeulen

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More