Uitmergelende Perde-uithouwedren

Uitmergelende Perde-uithouwedren

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die gereelde perde-uithouwedrenne in Elim se omgewing is ‘n sport waarvan min in Gansbaai van gehoor word. Die onlangse wedren het op 20 en 21 November vanjaar plaasgevind. Sowat 28 perde en hul ruiters het deelgeneem en afstande van 40km, 80km en 120km is gedurende die twee dae afgelê - wat op sigself spreek van uithouvermoeëns vir die perde en ruiters in baie nat toestande as gevolg van die reënweer.  

Suzette Reineke van De Kelders, wat ook ‘n bekende by die Wacky Whalers Kwiltgroep is, se swaer, Nico du Bois van Oudtshoorn, het baie goed in die 80km wedren gevaar. Suzette en haar suster, Adamia het die wedrenne ook bygewoon. Nico se perd, Latief is as wenner van die 80km rit gekroon, met sy ruiter, Kieth Aychen (19) op die perd se rug en ‘n goeie tyd van 3:55:43 is opgestel. Latief het ook die prys vir die bes-voorbereide perd ontvang wat eweneens ‘n goeie prestasie is. Die wenner van die 120km rit was die perd Chapmar Victor van Nico-Meyer le Roux, ook van Oudtshoord en waarvan hyself die ruiter was. Sy goeie tyd wat hy opgestel het was 6:26:21. Dus het Oudtshoorn baie goed met die wedrenne gevaar. Te oordeel aan inligting ingewin, is hierdie soort van perde wedrenne nie speletjies nie en verg dit uithouvermoeë tot die uiterste van perd en ruiter.

(Foto: Suzette Reinecke)

Hardus Botha

Uitmergelende Perde-uithouwedren

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Under the Microscope: Must Love Ants!

Under the Microscope: Must Love Ants!

Meet Paramixogaster acantholepidis, a rare hoverfly with a fascinating connection to ants. 

Grootbos Foundation
From Fresh Eggs to Chicken Manure

From Fresh Eggs to Chicken Manure

Update from the Entrepreneurship Programme: This is Phakama, who sells freshly laid eggs in Pearly Beach.

Grootbos Foundation
Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No

Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No

You never validate YES. Why do you want to validate NO?

Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

What an amazing day out at sea with multiple Bronze whaler sharks, southern right whales and Cape fur seals! 

A Little Candlelight Goes a Long Way

A Little Candlelight Goes a Long Way

A little warmth for your home.

October is Breast Cancer Awareness Month

October is Breast Cancer Awareness Month

At Pam Golding Properties Gansbaai, we believe in building strong foundations in our homes...

See All Articles