Juskeispanne van oor die hele Overberg distrik, asook enkele spanne vanuit die Boland en Westelike Provinsie het verlede Saterdag op Sandbaai aan die Groenberg Opedag Kompetisie deelgeneem. Die jukskeispan van Gansbaai wat die brons medalje in die A-afdeling verower het, is vlnr Hennie Henn, Stella Geldenhus, Toeks Moore en Karina Botha.
(Foto: Krynauw du Toit)
Cecilia Jacobs