Laerskool Gansbaai sê “Dankie, Boathouse!”

Laerskool Gansbaai sê “Dankie, Boathouse!”

Gansbaai Courant

Dit is reeds vir ’n etlike paar jaar die instelling by Laerskool Gansbaai om leerders, wat geen inskrywings vir die hele jaar op hul insidenterings-gedragkaart gehad het nie, te beloon.

Hierdie jaar was geen uitsondering nie en “The Boathouse” in Gansbaai-hawe het vir die tweede agtereenvolgende jaar ons leerders bederf met ’n geskenkbewys van R50.  Ongeveer 80 leerders, vanaf Graad 1 tot Graad 7, het in aanmerking gekom vir hierdie geskenkbewys, wat hul tot en met 31 Desember 2015 kan gebruik inruil vir iets te ete by Boathouse.

‘n Hartlike dank aan Irma Kriel en haar span wat + R4 000 se etes aan hierdie leerders skenk!  Ons waardeer jul positiewe insette om goeie gedrag aan te wakker by Laerskool Gansbaai.  Op die foto is drie van die vriendelike dames wat die leerders hierdie vakansie sal bedien by “The Boathouse”!

Annette Wessels

Laerskool Gansbaai sê “Dankie, Boathouse!”

Annette Wessels

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

The Erica Irregularis

The Erica Irregularis

Located near the southern tip of South Africa, the Cape Floral Kingdom is the most diverse floral kingdom in the world...

Gansbaai Build it Netball Day

Gansbaai Build it Netball Day

Gansbaai Build It will be hosting their first ever Netball Day

Gansbaai Build It
Bucket list stuff!

Bucket list stuff!

Our popular Premium Beach Trail is suitable for all ages and for riders with all levels of experience...

Ready Steady Go

Ready Steady Go

After a well deserved break, we are back & ready to tackle the second half of the year!

Goedvertrou Guest Farm
What happens when inheriting a property?

What happens when inheriting a property?

Questions to ask that will help you make decisions.

Seeff Gansbaai
July Holiday Trails

July Holiday Trails

Make the most of this beautiful weather and book your Beach Trail with us...

See All Articles
Insufficient parameters to getPerm()
/usr/www/users/gansbhvefs/coreframework/api/permissions/perms.php (356)